Baie dankie
Jou aansoek vir ‘n Atterbury Trust rentevrye studiebeurslening is suksesvol ingedien.
Neem asseblief kennis van die volgende:
- Aansoeke sluit op 30 September 2025, geen aansoeke word na die sperdatum oorweeg nie.
- Die kortlys kandidate sal tydens Oktober en November 2025 vir onderhoude genooi word.
- Alle kandidate sal teen 12 Desember 2025 terugvoer rakende hulle aansoeke ontvang.
Vriendelike groete,
Die Atterbury Trust-Span
